top of page

Hierdie splinternuwe byvoeging tot die gewilde Boereplaas-bordspeletjie beloof om jou boereplaas-spel tot hoër vlakke te neem. Nou kan jy met meer geld en meer kaartjies speel vir ʼn verlengde spel vol avontuur!

Ingesluit in hierdie uitbreidingstel 1:

  • 72 nuwe speelkaartjies
  • 74 ekstra geldkaartjies

LET WEL: Sluit slegs speelkaarte en geldkaarte in, bordspeletjie moet apart verskaf of aangekoop word. 

Boereplaas Uitbreidingstel 1

R239,00Price
    bottom of page